Tuis

VAT DIE PAD

LEES DIE NUUTSTE: GAAN WILD EN VERKEN DIE WILDEKUS

 

Wildekus Vroetelvoete 2

Haal die padkaart uit en trek die notaboekie nader, want die Wildekus is ’n bestemming in Suid-Afrika waar jy min of meer ’n idee moet hê waar jou punt-A en -B lê van reis en ook, hoe die roete tussen dié twee lekker plekke lyk.

Natuurlik, soos jy van die naam kan aflei, is hierdie Wilde een aan ons land se Ooskus nie ’n outjie wat jy sonder ‘n bietjie beplanning aanpak nie. En die sein is maar maar yl, so om dit later te los vir Google gaan ook nie veel help nie.

Om die hele artikel te lees, klik hier.

De Zeekoe: 'n Meerkat-avontuur in Oudtshoorn

IMG_2133

As daar nou een ding is waarvoor jy maar jou alarm kan stel om vroeg uit die kooi te spring dan is dit die Meerkattoer...
Lees meer.

 

Addo Nasionale Park

Addo3 As jy in die Oos-Kaap of selfs in die Wes-Kaap bly is die pad na die Kruger Wildtuin darem maar vrek ver...
Lees meer.

Die Geboorte van 'n Reisblog

cropped-youtubeTv_and_web3.jpg

Hierdie webwerf was in ‘n beplanningsfase vanaf Junie 2015 en na amper ‘n jaar van uitstel is hierdie Afrikaanse...
Lees meer.

'n Komberswinkel in Clarens

blanketshopcover

Om ‘n komberswinkel te besoek was een van die laaste dinge wat ek ooit gedink het ek sal doen in... 
Lees meer.