Vir hierdie 99 lande het jy geen visum nodig nie!

0 Flares Facebook 0 Twitter 0 Google+ 0 0 Flares ×
Leestyd: 2 minute

Visumaansoeke kon soms ‘n regte pyn wees.

Jy het dokumente nodig van dit en dat, ‘n bewys van iets anders en sommer nog ‘n ekstra stukkie papier vir sommer-maar-net. En as jy nie naby die konsulaat bly nie dan is daar nog ‘n kopseer wat oë wys.

Maar dan kom die wagperiode. Migraine. Die peperduur visumfooie. Nog ‘n pyn. Kinkels, kabels en die moontlikheid dat jou visum dalk nie goedgekeur gaan word nie. Eina!

As jou besoek oorsee bloot vir vakansie is, en as jy opsoek is ‘n lekker wegbreek met ‘n nie-spesifieke mengsel van kultuur, avontuur, natuur en ‘n lewendige stadsatmosfeer, kan jy rus vind in die feit dat daar 99 lande is wat Suid-Afrikaners sonder ‘n visum kan besoek!

reis 1

Vir hierdie 99 lande het jy geen visum nodig nie!

99 ja!

Daar is 99 lande wat Suid-Afrikaners sonder ‘n visum-kopseer kan besoek; vir sommige van hierdie lande kan jy ‘n vinnige bladsytjie invul op aankoms, ‘n visumfooi betaal en onmiddellik ‘n visum kry terwyl ander lande jou sal inlaat met ‘n eTA (eleltroniese reismagtiging).

* Dui aan op eTA of visa on arrival

Afrika

Angola | Benin* | Botswana | Kaap Verde-eilande * | Comores Islands* |
Ethiopië * | Gaboen* | Ghana* | Guinee-Bissau* | Kenia | Lesotho | Madagaskar * | Malawi | Mauritanië * | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Reunion | Rwanda* | Senegal | Seychelles* | Somaliё* | St. Helena* | Swaziland | Tanzaniё | Togo* | Tunisiё | Uganda* | Zambiё* | Zimbabwe

Asiё

Kambodja * | Hong Kong | Indonesiё | Kyrgyzstan* | Laos* | Macao | Maleisië | Maldives* | Nepal* | Filippyne | Singapoer | Suid-Korea | Sri Lanka | Tajikistan* | Thailand | Oos-Timor*

Europa

Ierland | Kosovo | Russiese Federasie

Oseaniё

Cookeilande | Fidji | Marshall-eilande | Mikronesië | Niue | Palau-eilande * | Samoa* | Tuvalu* | Vanuatu

Caribbean

Antigua and Barbuda | Bahamas | Barbados | Britse Maagde-eilande | Cayman Eilande | Dominica | Dominikaanse Republiek | Grenada | Haiti | Jamaica | Montserrat | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | Sint Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Turke en Caicos

Suid-Amerika

Argentiniё | Belize | Bolivia* | Brasilië | Chili | Costa Rica | Ecuador | El Salvador | Falklandeilande | Guatemala | Guyana | Guyana | Honduras | Nicaragua | Panama | Paraguay | Peru | Uruguay | Venezuela

Midde-Ooste / Ander

Armeniё* | Georgiё | Iran* | Israel | Jordan* | Palestynse Gebied | Katar

0 Flares Facebook 0 Twitter 0 Google+ 0 0 Flares ×

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

CommentLuv badge