Wie?

Leestyd: 1 minute

Pols die swerwersbloed deur jou are? Jeuk jou voete? Is jy altyd opsoek na ‘n nuwe resep of ‘n interessante storie?

Bly dan ‘n rukkie.

VroetelVoete is ‘n Afrikaanse kuierplek; skop uit jou tekkies, trek ‘n stoel nader, dip ‘n Ouma en kom kuier saam langs die tafel van Suid-Afrika se mense, plekke, dinge en hul stories.

En as jy ‘n storie het om te vertel, stuur vir ons ‘n e-pos na vroetelvoete@gmail.com.

cropped-cropped-web_banner2.jpg

Neem Asseblief Kennis: Alle inhoud (artikels, foto’s en videos) word geskep deur VroetelVoete (Anje Rautenbach) tensy dit anders aangemeld word. Alle opinies op hierdie webwerf is my eie en indien reise, akkommodasie, produkresensies ens. geborg word sal dit genoem word. Moet asseblief geen inhoud gebruik sonder my toetstemming nie. Dankie.